TUISBLAD

NUWE ADRESS

Diens Tye 9am Elke Sondag

Shop 10 A (first Floor)
Oriental City
Sarel Baard Cres
Centurion
0157

Ons sal ons visie verwesenlik deur:
a) Onsself op te bou om toe te rus
b) Onsself beskikbaar te stel as instrumente in God se hand, en
c) Die verlossingsboodskap van Jesus Christus na die markplein te bring om sodoende siele vir God te werf.

DIE DOEL VAN KAIROS:

Gesalfde en aktuele prediking
Kragtige, geesvervulde lofprysing en aanbidding
Ons funksioneeer as ‘n gemeente van liefde deur ons geestelike gawes
Ons glo dat elke lidmaat ‘n lewende (aktiewe) lid van die Liggaam van Christus moet wees
Lewensveranderde gebeurtenisse vind in omgeegroepe plaas
Ons strewe na voortreflikheid, vereer God en inspireer mense
Ons glo in onderdanigheid aan Goddelike leierskap